Om Te Vergewe (Eboek): Hy Het Reeds Alles Maar Hy Smag Na Meer Karen Kingsbury

ISBN: 9781306674942

Published: May 9th 2014

ebook


Description

Om Te Vergewe (Eboek): Hy Het Reeds Alles Maar Hy Smag Na Meer  by  Karen Kingsbury

Om Te Vergewe (Eboek): Hy Het Reeds Alles Maar Hy Smag Na Meer by Karen Kingsbury
May 9th 2014 | ebook | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, RTF | | ISBN: 9781306674942 | 4.29 Mb

Die tweede boek in gewilde outeur Karen Kingbury se hartroerende EERSGEBORENE-reeks. n Verskriklike tragedie tref die Christen-kinderteater. Nou moet Katy Hart n manier vind om die kinders deur hulle smart te lei en hulle n rede gee om weer te glo.MoreDie tweede boek in gewilde outeur Karen Kingbury se hartroerende EERSGEBORENE-reeks. n Verskriklike tragedie tref die Christen-kinderteater.

Nou moet Katy Hart n manier vind om die kinders deur hulle smart te lei en hulle n rede gee om weer te glo. Die gesogte Hollywood-akteur Dayne Matthews werk aan n fliek wat moontlik die hoogtepunt van sy loopbaan kan wees, maar hy voel doelloos en smag na ware liefde en n familie. n Vriend vertel hom van n organisasie wat hom sal help om soos God te word. Is dit die antwoord? John Baxter ontmoet n ou vriend en deel n geheim met hom wat hy nog net met sy vrou gedeel het. Hy begin n baie spesiale soektog, maar maak n kritieke fout. Een van sy dogters kan op n brief afkom wat sy nooit moes sien nie.

Genade en verlossing is nou deurslaggewend. OM TE VERGEWE is n verhaal oor Goddelike leiding en die besef dat vrede slegs moontlik is na vergifnis.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Om Te Vergewe (Eboek): Hy Het Reeds Alles Maar Hy Smag Na Meer":


poliatelier.pl

©2008-2015 | DMCA | Contact us